Testimonials

Ek wil net graag terugvoer gee ivm my seun se ekstra klasse in die middae. Ek kan nie vir Breinslim genoeg dankie se nie - my kind selfvertroue het so verbeter vandat hy by hulle leer, dat hy wil probeer om sonder konsessies die eerste kwartaal toetse en eksamen te skryf.

Hy is elke dag opgewonde om by hulle huiswerk te doen, want dit laat hom veilig voel. Hulle het ‘n ongelooflike en besonderse talent om met kinders te kan werk!

Nogmaals baie dankie.

Louisa Muller

 

My daughter’s marks have improved and she has developed more confidence since attending Breinslim. – Elzaan Human

 

I recommend Breinslim with flying colours! Their effective, professional and relevant approach has changed my child. – Jean-Mari le Roux

 

Breinslim has taught my son to believe in himself again and his confidence has increased. The staff are patient, kind and passionate about helping our kids.– Marita Botha

 

We saw an immediate improvement. This is the first time, that we could see extra classes were helping my child all-over. – Janette Greeff